In Centre Chronic Hemodialysis / Kroniese Hemodialise
Chronic Hemodialysis is performed in our centre with state of the art dialysis equipment. Our shifts are very accommodating and preference is given to patients that work and travel. We provide a small meal during the treatment.
Kroniese dialise word in ons dialise sentrum gedoen waar ons gebruik maak van moderne toerusting in ‘n rustige omgewing. Ons sessies akkommodeer pasiënte wat nogsteeds werk. Ons bedien ‘n klein maaltyd tydens dialise