Home / Tuis

ABOUT USimagesCA3X3AKA.jpg
Renalworx Dialysis Centre offers dialysis in a relaxed, homely setting with personal care and attention. Our specialised personnel have the love and passion required for caring for people with renal disease.

We offer in-centre Chronic Hemodialysis, Peritoneal dialysis, Acute Renal Replacement Therapies and for visitors we offer Holiday Dialysis.  Home Dialysis and VIP Dialysis can also be arranged.

VAN ONS
By Renalworx Dialise Sentrum bied ons dialise in ‘n gemaklike, rustige omgewing met persoonlike sorg en aandag. Ons hoog opgeleide personeel het die liefde en passie, wat benodig word, om te sorg vir mense met nierversaking.

Ons bied Kroniese Hemodialise, Peritoneale dialise, Akute Nier Vervangings Terapië en vir die besoeker bied ons ook Vakansie dialise. Tuis Dialise en VIP Dialise kan ook gereël word.